1. lyrics
  2. Lyrics
  3. Foto Na Dans – Vergeet Van My

Foto Na Dans – Vergeet Van My

Foto Na Dans – Vergeet Van My – Lyrics
Vergeet van my en volg die roetes van Desember
Vergeet van my en luister saggies
Daar’s iets wat jou nooit sal belemmer
Vergeet van jou gedagtes en volg die rooskleur lig
Verveel die ligte mense, daar’s skadu op jou rug
Die seisoen verwag jou soetste en die blare waai jou terug
Met die donker skadu sonskyn volg jou tree die mooiste brug
Deur roetes reëlings ruite, verken die res jou spoor
En die song van leë woorde word verkrag deur die gehoor
Dis ‘n dans van die kalender met ritme sonder klank
En die klank van roos Desember is te sag vir ver te lank

Foto Na Dans – Vergeet Van My
Yorum Yap

Giriş Yap

SozBul.Net ayrıcalıklarından yararlanmak için hemen giriş yapın veya hesap oluşturun, üstelik tamamen ücretsiz!